# Die Suid-Afrikaans Reserwebank waarsku die vooruitgang in kunsmatige intelligensie-modelle hou gevaar in vir finansiële bestendigheid en het tot ‘n aansienlike toename in kwesbaarheid van sagteware en rekenaarstelsels gelei. Die Reserwebank se jongste sesmaandelikse bestendigheidsoorsig wys ‘n gesofistikeerde veelvlakkige aanval wat eers skaars en kundige menslike kennis vereis het, nou bekom kan word vir sowat een-duisend-303-rand. Herco Steyn van die Bank sê kubergevaar het geskuif van enkele en grootliks beheerbare na voordurende en hewiger gevalle:
Reserwebank waarsku bedreiging van sistemiese kubervoorvalle het verhoog weens KI [KLANK]
ENG SteynOnAIRisks