Skip to content

SA wil samewerking met China in wetenskap, tegnologie en innovering versterk [KLANK]

# Die minister van Wetenskap, Tegnologie en Innovering, Blade Nzimande, sê Suid-Afrika wil bande met China versterk wat wetenskap, tegnologie en innovering betref. Die minister het gister ʼn bilaterale hoëvlak-vergadering met die Chinese ambassadeur in Suid-Afrika, Wu Peng, gehou. Dis in aanloop tot volgende week se Wêreld KI-konferensie en hoëvlakvergadering oor wêreldwye KI-bestuur in Sjanghai, China. Nzimande sê albei lande werk goed in belangrike areas van menslike ontwikkeling:

ENG NzimandeONChina