Skip to content

Trump sê Amerikaanse Weermag het in die geheim gehelp om olieskepe deur die Seestraat van Hormuz te laat vaar [KLANK]

# Die Amerikaanse president, Donald Trump, sê die land se Weermag het sedert verlede maand ‘n geheime operasie uitgevoer om olietenkskepe deur die Seestraat van Hormuz te laat vaar. Sowat 20-persent van wêreldpetroleumvoorrade word normaalweg deur die roete vervoer, maar verkeer is erg ingekort sedert die Amerikaans/Israelse aanvalle op Iran in Februarie. Trump sê die geheime operasie het gehelp om handelskepe en meer as 100-miljoen vate olie deur die seestraat te help:

ENG TrumpOnStrait