Skip to content

AfriForum vra dringende hersiening van bek-en-klouseerreaksie ná skandaal van uitgelekte e-pos [KLANK]

# AfriForum is ontstel nadat ‘n uitgelekde e-pos wys hoe ‘n senioramptenaar in die Departement van Landbou boere spot wat tydens die bek-en-klouseer-uitbreking om hulp vra. Die burgerregte-organisasie sê die regering was te stadig om op te tree en hou te veel beheer oor entstowwe. Lambert de Klerk van AfriForum wil hê boere, privaat veeartse en landbougroepe moet toegelaat word om met die inentingsprogram te help:

AFR LambertOnOverhaul