# FBN en die Buro vir Ekonomiese navorsing se bouvertroue-aanwyser toon Suid-Afrika se bousektor was in die tweede kwartaal meer pessimisties, en het van 42 in die vorige kwartaal tot 38 gedaal. FNB se ekonoom, Siphamandla Mkhwanazi, sê die afname hou verband met swakker boubedrywighede, laer winsgewendheid en stygende koste, deels aangevuur deur wêreldwye onsekerheid as gevolg van die konflik in die Midde-Ooste:
FNB-ekonoom verbind insinking in boubedryf met hoër insetkostes [KLANK]
ENG MkhwanaziOnConstructionSlump