# Getuie “I” het aan die Madlanga-kommissie gesê opmerkings wat tydens ‘n vergadering met ‘n Misdaadintelligensie-agent en sakeman Brown Mogotsi in Sandton gemaak is, was nie ‘n erkenning van oortreding nie. Hy het vermoed die vergadering is in die geheim opgeneem en het saamgespeel. Hy beweer die twee het hom probeer oorreed om sy verklaring rakende generaal-majoor Feroz Khan tydens ‘n dissiplinêre verhoor te verander, maar geen betaling is ooit gemaak nie:
Getuie “I” ontken enige oortreding gedurende polisie-optrede tydens Aeroton-dwelmklopjag [KLANK]
ENG-WitnessIOnMeeting