# Die mynbou-optimis van Resources for Africa, Bernard Swanepoel, het Afrika-regerings versoek om gunstige beleggings-, verkenning- en mynbou-ontwikkelingstoestande te skep. Hy het op die Junior Mynbou-indaba in Johannesburg gesê junior mynwerkers is verantwoordelik vir ontdekkings wat toekomstige myne word. Hy waarsku verkenningskapitaal is uiters vloeibaar en daarom moet Suid-Afrika sy mededingendheid verbeter om beleggers te lok. Swanepoel vra deursigtige regulering en doeltreffende lisensiëringstelsels om groei te bevorder:
Afrikastate aangespoor om gunstige toestande vir mynboubeleggers te skep [KLANK]
ENG-SwanepoelOnMining