Skip to content

Kamer van Mynwese in Namibië bekommerd oor onsekerheid weens onopgeloste beleidsbesprekings [KLANK]

# Die Namibiese Kamer van Mynwese sê beleidsekerheid bly van kritieke belang om beleggings in die mynbousektor te lok en te behou. Die regering oorweeg ‘n beleid waarvolgens nuwe mynbou-ondernemings plaaslike eienaarskap van 51-persent moet hê. Die kamer se uitvoerende hoof, Fabian Shaanika, sê voornemende beleggers benodig duidelike en voorspelbare regulasies. Hy sê die bedryf se grootste kwelpunt is nie noodwendig die eienaarskaps-drempel nie, maar die onsekerheid weens onopgeloste beleidsbesprekings:

ENG ShaanikaOnCertainty