Skip to content

Saftu sê ekonomiese groei van 0.5% kan nie werkloosheid, armoede en ongelykheid teenwerk nie [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Federasie van Vakbonde sê die land is voor ‘n toenemende krisis van deïndustrialisering, massawerkloosheid, fabrieksluitings, ineenstortende staatskapasiteit en ‘n groeiende afhanklikheid van ingevoerde vervaardigde goedere. Die ekonomie het in die eerste kwartaal van hierdie jaar met 0,5-persent gegroei , met die vervaardigingsektor wat steeds die ekonomie belas. Asive Dyani van Saftu sê ‘n ekonomie wat groei op die rug van finansies en eiendom, terwyl vervaardiging ineenstort, dien nie werkers nie:

ENG DyaniONManufacturing