Skip to content

FOSA vra ondersoek na bewerings oor Richard Shibiri se vrou [KLANK]

# Forum for South Africa vra ‘n onmiddellike en deursigtige ondersoek na die voormalige hoof van die Georganiseerde Misdaadeenheid, Richard Shibiri, se vrou. Hy is verlede week afgedank nadat hy skuldig bevind is aan wangedrag, insluitend sy verbintenis met ‘n bekende misdadiger. Sy vrou is glo steeds hoof van die Krugersdorpse speurtak in Gauteng, al het sy nie die nodige kwalifikasies nie. FOSA se leier, Tebogo Mashilompane, sê die kwessie vereis dringende aandag:

ENG MashilompaneOnShibiri