# Die Stad Kaapstad sê inwoners van die 7de Laan-informele nedersetting in Strandfontein is die jongste begunstigdes van ʼn hoëtegnologie-, selfonderhoudende spoeltoiletstelsel. Dis die derde van vyf toets-projekte wat in die metro aangebring word. Die burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê dit word heeltemal deur son- en windkrag aangedryf. Dit sluit ʼn modulêre behandelingsaanleg in wat afvalwater verwerk in patogeen-vrye water wat weer gebruik word om toilette te spoel:
7de Laan-informele nedersetting gaan baat by Kaapstad se ekovriendelike sanitasie-oplossing [KLANK]
ENG BadroodienOnToiletPilot