Skip to content

19 Kaapstadse leerders leer om ramprisiko’s te verminder [KLANK]

# Die Stad Kaapstad sê 19 leerders van die Leap Science and Maths School in Langa het onlangs deelgeneem aan die Women and Girls Visible Force of Resilience-program. Dit is geïnspireer deur die Verenigde Nasies se pogings om vroue se bydrae tot die vermindering van rampe te verbeter. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê die leerders het meer geleer oor verskeie gevare soos oorstromings, brande in plakkerskampe, winde, hittegolwe en ander ernstige weerverskynsels:

AFR JPonDisasterRisk