Skip to content

Zondo vra volle steun vir NVG in sy stryd teen korrupsie [KLANK]

# Die voormalige hoofregter, Raymond Zondo, het gevra dat die Nasionale Vervolgingsgesag ten volle toegerus moet wees en sy beleid oor die terugtrekking van korrupsie-aanklagte moet heroorweeg. Hy het op die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke se Teen-korrupsie-konferensie in Johannesburg gepraat. Zondo sê die publiek se frustrasie oor die terugtrekking van hoëprofielsake is aan die toeneem. Hy beklemtoon die behoefte aan deursigtigheid om vertroue te herstel en sê die NVG moet verseker dat vertroue in die regstelsel ongeskonde bly:

ENG-ZondoOnNPA