Skip to content

Zondo sê stryd teen korrupsie is nog lank nie verby nie [KLANK]

# Voormalige hoofregter Raymond Zondo sê Suid-Afrika se stryd teen korrupsie is, ten spyte van vordering sedert die Staatskaping-kommissie, nog lank nie verby nie. Hy het by die 15de Statebondstreekskonferensie vir Hoofde van Teenkorrupsie-agentskappe in Afrika beklemtoon dat aanspreeklikheid en wetstoepassing versterk moet word. Zondo het instellings aangemoedig om beslissend op te tree gegrond op die kommissie se bevindings, en gewaarsku dat openbare vertroue van konsekwente en sigbare gevolge vir oortredings afhang:

ENG-ZondoOnInstitutions