Skip to content

Zondo sê die stryd teen korrupsie het verswak na die ontbinding van die Skerpioene [KLANK]

# Die voormalige hoofregter, Raymond Zondo, sê die vertroue in die Valke om korrupsiesake op te los het vervaag in vergelyking met die ontbinde Skerpioene. Hy het gepraat op die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke se teenkorrupsie-konferensie in Johannesburg. Zondo sê die Valke het nie die vermoë om geregtigheid te lewer nie, en verwys na die onafgehandelde PRASA-sake. Hy vra ‘n onafhanklike teenkorrupsie-eenheid en waarsku dat vorige foute die land se stryd teen korrupsie verswak het:

ENG-ZondoOnHawks