# Die Zimbabwiese oorlogsveteraan Blessed Geza het ‘n oproep gedoen vir ‘n landwye verset-optrede op 31 Maart om president Emmerson Mnangagwa se bedanking te eis. Geza het die beplande betoging as ‘n opstand beskryf. Die voormalige offisier in die Geheime Diens beskuldig Mnangagwa van politieke moorde en korrupsie. Hy het ook steun uitgespreek vir vise-president Constantino Chiwenga se presidensiële ambisies. Die politieke ontleder Ntsikelelo Breakfast waarsku oor ‘n moontlike staatsgreep:
Zimbabwiese oorlogsveteraan vra landwye verset-optrede teen president Mnangagwa [KLANK]
ENG-BreakfastOnGeza