# Die DA se burgemeesterskandidaat vir Johannesburg, Helen Zille, sê die party sal mense met integriteit en die nodige vaardighede aanstel om belangrike munisipale dienste te bestuur. Zille het tydens die DA se bekendstelling van die manifes vir die 2026-plaaslike regeringsverkiesing in Newtown, Johannesburg, gesê ingenieurs moet ingenieursdienste bestuur, finansiële deskundiges moet toesig hou oor stadsfinansies en elektrisiëns moet elektrisiteitsnetwerke beveilig. Sy het ook onderneem om water- en elektrisiteitsinkomste te beskerm en verkwistende besteding te stop:
Zille belowe bekwame leierskap om munisipaliteite te bestuur [KLANK]
ENG-ZilleOnServices