# Die leier van RISE Mzansi, Songezo Zibi, sê die nasionale dialoog was ‘n belangrike platform vir Suid-Afrikaners om hulle kommernisse buite partyvergaderings uit te spreek. Zibi het beklemtoon dat burgers gereeld die geleentheid moet kry om opinies direk met leiers te deel. Hy waarsku egter dat om bloot resolusies te aanvaar nie op hul eie verandering sal stimuleer nie. Hy het die burgerlike gemeenskap aangemoedig om veldtogte te hou en vir optrede te mobiliseer, omdat politici memorandums gereeld sal ignoreer indien daar nie volgehoue aktivisme is nie:
Zibi vra aktivisme wat verder as nasionale dialoog strek [KLANK]
ENG-ZibiOnNationalDialogue