Skip to content

Zelensky sê Putin moet nie beloon word vir sy agressie nie [KLANK]

# Oekraïne se president Volodymyr Zelensky het beklemtoon die sleutel tot blywende vrede is duidelik: Die aggressor moenie enige beloning vir die oorlog ontvang nie. Dit volg ná ʼn tweede ronde vredesonderhandelinge gister in Istanboel tussen Rusland en Oekraïne wat sonder ʼn deurbraak geëindig het. Zelensky het by ʼn beraad in die Litause hoofstad, Vilnius, gesê sanksies teen Rusland is nodig en bygevoeg Moskou se oliehandel moet ernstig beperk word:

ENG ZelenskyOnPutin