# President Volodymyr Zelensky van Oekraïne sê Amerika deel weer intelligensie met Kiëf wat waarskuwings oor Russiese missielaanvalle betref. Dit volg op gister se ontmoeting in Noorweë tussen Amerika se gesant, Steve Witkoff, en die Finse president Alexander Stubbin. Die ontmoeting het gevolg ná Kiëf se beskuldigings dat Washington belangrike intelligensie weerhou – ʼn bewering wat die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio, as “skandalig” verwerp. Zelensky sê die ontmoeting was produktief:
Zelensky sê Amerika deel weer intelligensie oor Russiese missielaanvalle [KLANK]
ENG ZelenskyOnTalks