# President Volodymyr Zelensky het sy oproep herhaal vir Oekraïne om by die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie aan te sluit, en sê sy land is ‘n bron van buitengewone verdedigingsvermoë vir die alliansie. Hy het gister die jaarlikse NAVO-beraad in Ankara, Turkye, toegespreek. Oekraïne se hoop om ‘n lid van NAVO te word, bly ‘n uitdaging, met lande soos die VSA en Hongarye wat gekant is teen die toelating van ‘n land wat in ‘n oorlog met Rusland gewikkel is. Zelensky sê Oekraïne het baie om aan NAVO te bied:
Zelensky pleit weereens vir Oekraïne se toelating tot NAVO [KLANK]
ENG ZelenskyOnNato