# Oekraïne se president Volodymyr Zelensky het ʼn ooreenkoms met die Europese Raad onderteken om ʼn spesiale tribunaal saam te stel. Die tribunaal sal senior Russiese leiers teiken vir die misdaad van aggressie, wat die grondslag is vir tallose oorlogsmisdade waarvan Oekraïne Russiese magte beskuldig sedert die begin van die oorlog in Februarie 2022. Zelensky sê hulle wil geregtigheid verseker vir alle slagoffers en beklemtoon dat misdadigers in die Internasionale Strafhof moet teregstaan:
Zelensky en Europese Raad stel tribunaal saam om Russiese leiers te vervolg [KLANK]
ENG ZelenskyOnEuropeSupport