# Wydverspreide veldbrande het gister kragonderbrekings in die sentrale en oostelike voorstede van Johannesburg en Midrand veroorsaak. Die vuur het ook onder hoëspanning-kragdrade gebrand, en veroorsaak dat ʼn belangrike substasie in die oostelike dele van Johannesburg uitskop. Dit het elektrisiteitsvoorsiening in die metro se oostelike korridor geraak. City Power se woordvoerder, Isaac Mangena, sê die krag na sommige gebiede is reeds herstel, maar in ander dele moet veiligheidsinspeksies en skadebepalings eers gedoen word:
Wydverspreide veldbrande veroorsaak kragonderbrekings in Johannesburg [KLANK]
ENG MangenaONWidespread