Skip to content

WVF wil vertragings in toelaes vir Arbeidsaktiveringsprogram vinnig oplos [KLANK]

# Die Departement van Werkskepping en Arbeid sê administratiewe afwykings en ‘n poging tot bedrog deur die vennote van die Arbeidsaktiveringsprogram het toelaagbetalings vir deelnemers aan die indiensnemingsprogram vertraag. Die departementele woordvoerder, Teboho Thejane, sê ‘n oorsig deur die Werkloosheidsversekeringsfonds het geleenthede vir verbeterde administratiewe akkuraatheid uitgelig. Hy sê die WVF versterk sy hersieningsproses vir fakture en bywoningsrekords wat deur vennootmaatskappye ingedien word. Dit sal na verwagting algehele doeltreffendheid sal verbeter:

ENG TebohoonStipend