Skip to content

WSU-registrateur verwelkom inhegtenisneming ná noodlottige skietvoorval [KLANK]

# Die registrateur van die Walter Sisulu-universiteit, Lulamile Ntonzima, het die inhegtenisneming van ‘n 54-jarige verdagte verwelkom in verband met die noodlottige skietvoorval waarin ‘n student, Sisonke Mbolekwa, dood is. Die verdagte, vermoedelik ‘n koshuisvader, het hom gister aan die polisie oorgegee en sal aangekla word van moord en poging tot moord. Die skietery het tydens ‘n studentebetoging voorgekom oor koshuistoestande. Ntonzima sê die gereg moet sy loop neem:

ENG-NtonzimaOnStaff