# Die Workers and Socialist-party sê hy ondersteun die werkers van Transpharm in Centurion, Gauteng, wat staak vir hul waardigheid en basiese regte. Julie Eccles van die party sê dis ‘n belediging om werkers te dwing om van Pretoria-Wes na Centurion te pendel en ‘n skrale 500-rand per maand vir vervoer aan te bied. Sy sê die staking is ‘n fundamentele stryd teen ‘n meedoënlose werkgewer wat daarop ingestel is om werkersolidariteit te onderdruk en armoede-lone af te dwing:
Workers and Socialist-party in solidariteit met stakende werkers van Transpharm [KLANK]
ENG JulyonStrikingWorkers