# Die burgerlike gemeenskap, onder die leiding van Women for Change, dring aan dat president Cyril Ramaphosa geslagsgeweld en vrouemoord as ’n nasionale ramp verklaar. Volgens Statistiek Suid-Afrika word meer as 50-persent van aanrandings teen vroue deur iemand wat hulle ken, gepleeg, met intieme maats of eggenote wat vir minstens 15-persent van hierdie aanvalle verantwoordelik is. Lesego Mahlangu van Women for Change sê die burgerlike gemeenskap moet ophou om te vra vir aksie en eerder tot aksie oorgaan:
Women for Change dring aan geslagsgeweld moet dadelik as nasionale ramp verklaar word [KLANK]
ENG LesegoonGBV