Skip to content

WKOD vra ouers om laat aansoeke voor Vrydag in te dien [KLANK]

# Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement sê ouers het tot Vrydag om laat aanlyn aansoeke in te dien vir die plasing van graad R-, een- en agt-leerders vir die 2026-skooljaar. Meer as agt-duisend-600 laat aansoeke is tot dusver ontvang, wat die totale aantal aansoeke op byna 174-duisend te staan bring. Bronagh Hammond van die departement waarsku dat ouers ná die sperdatum persoonlik by distrikskantore of skole sal moet aansoek doen:

ENG HammondOnDeadline