# Die Wes-Kaapse Departement van Onderwys waarsku 25-duisend ouers van huidige Graad 7-leerders het nog nie aansoek gedoen vir Graad 8-plasings in 2026 nie. Die LUR, David Maynier, versoek ouers om hul aansoeke in te dien voor die toelatingsvenster op 15 April sluit. Hy herhaal tydige aansoeke sal die regering help om te beplan vir die plasings vir Graad R-, 1- en 8-leerders in die nuwe akademiese jaar:
WKOD versoek ouers om voor sperdatum aansoek te doen vir 2026-skooltoelatings [KLANK]
ENG-MaynierOnApplications