# Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement sê ouers wat vir hul kinders aansoek gedoen het vir graad R, 1 of 8 vir volgende jaar, sal van môre af die uitslag van hul aansoek kan sien. Ouers wie se aansoeke suksesvol was, moet dit voor 17 Junie aanvaar of van die hand wys. Die LUR, David Maynier, sê indien ʼn ouer nie teen die sperdatum bevestig het nie, sal die stelsel outomaties hul eerste keuse bevestig van skole wat ʼn aanbod gemaak het:
WKOD sê ouers moet van môre skoolaanbiedings aanvaar of van die hand wys [KLANK]
ENG DavidonApplications