# Die Universiteit van die Witwatersrand het ‘n pasverkose Studenteraadslid geskors hangend die uitslag van ‘n ondersoek nadat hy daarvan beskuldig is dat hy ‘n vroulike student verkrag het. ‘n Medestudent het die voorval by die universiteit se Geslagsgelykheidskantoor aangemeld. Wits se woordvoerder, Shirona Patel, sê hulle veroordeel alle vorms van geslagsgeweld en herbevestig hul onwrikbare toewyding om ‘n veilige, inklusiewe en sosiaal-regverdige omgewing vir alle studente te skep:
Wits skors SR-lid vir beweerde verkragting van student [KLANK]
ENG PatelOnGBV