# Die Withuis sê president Donald Trump het bloot ‘n vraag gevra toe hy voorgestel het dat daar ‘n regeringsverandering in Iran moet wees. In ‘n sosialemedia-plasing Sondag, het Trump geskryf as die huidige Iranse regime nie in staat is om Iran weer groot te maak nie, waarom sou daar nie ‘n verandering wees nie. Die Withuis-perssekretaris, Karoline Leavitt, sê die president stel steeds belang in diplomasie met Iran:
Withuis sê Trump stel steeds belang diplomasie, al vra hy vir regeringsverandering in Iran [KLANK]
ENG LeavittOnRegime