# Die Withuis beskryf Vrydag se vergadering in Alaska tussen die Amerikaanse president, Donald Trump, en sy Russiese ampsgenoot, Vladimir Putin, as ʼn luistergeleentheid. Rusland het aangedui hy sal ʼn skietstilstand met Oekraïne oorweeg indien Kiëf onttrek uit die dele van Donbas wat hy nog beheer. Oekraïne se president, Volodimir Zelensky, verwerp die voorstel. Die Withuis se media-sekretaris, Karoline Leavitt, sê Trump gaan voorbereid en vol hoop na die vergadering:
Withuis sê die Trump-Putin-vergadering gaan ’n luistergeleentheid wees [KLANK]
ENG LeavittOnMeeting