Skip to content

WhatsApp-gesprekke dui op voortdurende oorbetalings tussen polisie-generaal en Cat Matlala [KLANK]

# WhatsApp-gesprekke wat as bewysstukke by die Madlanga-kommissie ingedien is, dui op voortdurende oorbetalings tussen Richard Shibiri van die polisie-eenheid vir georganiseerde misdaad en die sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala, wat van poging tot moord aangekla word. Getuie B het aan die kommissie gesê ondersoekbeamptes was glo geskok om die noue verbintenis tussen die twee te ontdek, insluitend stemboodskappe wat van Desember verlede jaar tot Mei vanjaar strek:

ENG WitnessBOnRelationship