# Die Madlanga-kommissie het getuienis aangehoor wat beweer die SAPD se Misdaadintelligensie-beampte, Feroz Khan, en die sakeman Ismail Vally het na bewering probeer om ‘n tender vir motoronderdele in 2021 te beïnvloed. Die getuienisleier, Adila Hassim, het gesê WhatsApp-boodskappe dui op pogings om die destydse waarnemende hoofverkrygingsbeampte by die Nasionale Tesourie, Molefe Fani, tydens die tenderproses te ontmoet, wat kommer laat ontstaan oor moontlike inmenging. Kommissaris Sandile Khumalo wou weet of verkrygingsreëls en openbaarmakingsvereistes behoorlik nagekom is:
WhatsApp-boodskappe onthul beweerde inmenging by SAPD motoronderdeletender [KLANK]
ENG-Khumalo-HassimOnTender