Skip to content

WhatsApp-bewyse verbind vermeende kartelbaas Vusimuzi “Cat” Matlala met senior SAPD-amptenare [KLANK]

# Die hoof van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, het onthul die beweerde Big Five-kartelbaas Vusimuzi “Cat” Matlala word met senior polisie-amptenare en sakefigure verbind. Matlala, teen wie 18 strafregtelike sake teruggetrek is, staan ​​tans tereg vir poging tot moord op sy eksmeisie, Tebogo Thobejane. Khumalo het aan die Madlanga-kommissie gesê die gesprekke wat op Matlala se selfoon gekry is na sy arrestasie in Mei, toon ook betalings aan sommige van hierdie individue:

ENG KhumaloOnWhatsApp