Skip to content

WGO vra samewerking om Chagas-siekte te keer en te beheer [KLANK]

# Vandag is Wêreld-Chagas-siektedag, met die fokus op die tema: ‘Voorkom, Beheer, Versorg: Almal se Rol in Chagas-siekte. Chagas-siekte, wat dikwels die ‘stil siekte’ genoem word, raak ongeveer sewe miljoen mense wêreldwyd, met meer as tien duisend sterftes jaarliks. Die direkteur-generaal van die Wêreldgesondheidsorganisasie, Tedros Adhanom Ghebreyesus, het die belangrikheid van vroeë opsporing en behandeling van hierdie tropiese siekte beklemtoon om ernstige hart- en spysverteringskomplikasies te voorkom:

ENG-GhebreyesusOnChagas