# Die Wêreldgesondheidsorganisasie verwelkom die instelling van Suid-Afrika se vyfjaar Nasionale Aksieplan om die ernstige bedreiging wat substandaard en vals mediese produkte inhou, te beveg. Die inisiatief posisioneer die land as ‘n leier op die Afrika-vasteland in die stryd teen vervalste en swakgehalte medikasie. Hiiti Sillo van die WGO sê minstens een uit elke tien produkte in lae- en middelinkomste-lande insluitend Suid-Afrika is substandaard of vervals:
WGO verwelkom SA se Nasionale Aksieplan om substandaard mediese produkte te beveg [KLANK]
ENG SiloonMedicalProducts