Skip to content

Wetenskapmaand vervang wetenskapweek om innovering na alle gemeenskappe uit te brei [KLANK]

# Die minister van Wetenskap, Tegnologie en Innovering, Blade Nzimande, het die eerste nasionale wetenskapmaand amptelik van stapel gestuur, wat die vorige wetenskapweek uitbrei na ‘n maandlange program. Die inisiatief is daarop gemik om wetenskap, tegnologie en innovering meer toeganklik te maak vir alle Suid-Afrikaners en te wys hoe navorsing kan help om uitdagings soos werkloosheid, gesondheid, onderwys en energie aan te spreek. Nzimande het gesê die media-aktiwiteite sal dwarsdeur volgende maand plaasvind:

ENG NzimandeOnScienceMonth