# Wes-Kaapse polisiespeurders verbonde aan die Provinsiale Eenheid vir Ernstige en Geweldsmisdaad volg leidrade op in verband met ‘n driedubbele moord in Mfuleni. Polisiewoordvoerder, Andrè Traut, sê die slagoffers, drie mans tussen 21 en 40 jaar oud, is Saterdagoggend met skietwonde in ‘n plakkershut in die Covid-informele nedersetting gevind. Hy sê ‘n voorlopige ondersoek dui daarop dat die slagoffers Vrydagaand geskiet is:
Wes-Kaapse speurders soek leidrade ná driedubbele moord in Mfuleni [KLANK]
ENG AndrèonMfuleni