Skip to content

Wes-Kaapse skole in Eden en Sentraal-Karoo gesluit weens slegte weer [KLANK]

# Die Wes-Kaapse LUR vir Onderwys, David Maynier, sê skole in dele van die Eden- en Sentraal-Karoo-distrikte sal môre en Donderdag gesluit wees weens waarskuwings van ernstige reënval. Dit volg na gesprekke met rampbestuursowerhede en die Suid-Afrikaanse Weerdiens, met sluitings wat sekere gebiede in George, Knysna en Oudtshoorn raak. Maynier sê die besluit is geneem om leerders en onderwysers veilig te hou:

ENG MaynierSchoolsClosure