Skip to content

Wes-Kaapse regering vra kommentaar op die Wetsontwerp op die Voorkoming van Onwettige Uitsetting [SOUND]

# Die Wes-Kaapse regering vra belanghebbendes om kommentaar te lewer op die Wysigingswetsontwerp op die Voorkoming van Onwettige Uitsettings en Besetting van Grond. Dit het ten doel om munisipaliteite, staatsinstellings en privaat eienaars te bemagtig om meer beslissend te reageer op onwettige besettings en uitsettings. Die LUR vir Infrastruktuur, Tertuis Simmers, sê tussen 2019 en 2024 het hulle meer as ‘n miljard-rand bestee om projekte teen onwettige besetting te beveilig:

AFR SimmersOnBill