# Die Wes-Kaapse premier Alan Winde het Jaco Londt as nuwe LUR vir Onderwys en Wendy Kaizer-Philander as LUR vir Maatskaplike Ontwikkeling aangestel. Die voormalige LUR vir Onderwys, David Maynier, is nou die nasionale minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing. Londt was sedert Junie 2024 by Maatskaplike Ontwikkeling betrokke. Winde sê Kaizer-Philander is ʼn ervare openbare verteenwoordiger wat sedert 2018 as lid van die provinsiale wetgewer gedien het:
Wes-Kaapse regering verwelkom nuwe LUR’e vir Onderwys en Maatskaplike Ontwikkeling [KLANK]
ENG WindeONMECs