Skip to content

Wes-Kaapse regering verwelkom minder moorde, maar waarsku geweld is steeds groot bekommernis [KLANK]

# Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, het die afname verwelkom in moorde wat gedurende die eerste kwartaal van die 2026/2027-boekjaar in die provinsie aangeteken is. Die jongste kwartaallikse polisiemisdaadstatistiek toon moorde het met 6,7-persent in die provinsie afgeneem van een-duisend-148 gevalle tussen April en Junie 2025, tot een-duisend-71 gevalle in dieselfde tydperk in die huidige boekjaar. Die premier sê moorde in die gekombineerde ses ontplooiingsgebiede wat deel is van die Wetstoepassing-bevorderingsplan, het met 17-persent afgeneem:

ENG WindeONMurders