# Die Wes-Kaapse regering sê wetstoepassers se teenwoordigheid in Langa is verskerp. Dit volg ná ʼn taxi-verwante skietvoorval Maandag wat twee lewens geëis het. Niemand is nog in hegtenis geneem nie. Die LUR vir Mobiliteit, Isaac Sileku, sê hierdie moorde beroof gesinne van geliefdes en bedreig die hele minibus-taxibedryf en die gemeenskappe wat hulle dien:
Wes-Kaapse regering veroordeel jongste taxi-verwante skietery in Langa [KLANK]
ENG IsaaconLangaShootings