Skip to content

Wes-Kaapse regering pleit by motoriste om langnaweek by spoedbeperkings te hou [KLANK]

# Die Wes-Kaapse regering moedig motoriste aan om bewus te wees van hulle spoed, verantwoordelik te bestuur en veiligheid voorop te stel dié langnaweek. Wetstoepassers het van 10 tot 16 Maart 200 spoedboetes uitgereik in die provinsie, met die hoogste spoed wat aangeteken is 160-kilometer per uur in ‘n 120-kilometer sone. Die LUR vir Beweeglikheid, Isaac Sileku, sê spoed veroorsaak nie net meer ongelukke nie, maar verlaag ook reaksietye, wat dit moeiliker maak om gevare te vermy:

ENG IsaaconSpeedLimits