Skip to content

Wes-Kaapse regering gekant teen konsepregulasies vir Wet op Nasionale Gesondheidsversekering [KLANK]

# Die Wes-Kaapse regering is gekant teen die nuwe konsepreëls vir die Wet op Nasionale Gesondheidsversekering, wat uiteensit hoe die wet se fonds bestuur sal word. Die regering glo die reëls kan dienslewering en gesondheidstelsels in alle provinsies negatief beïnvloed. Premier Alan Winde ondersteun universele gesondheidsorg, maar glo die huidige reëls is ‘n bedreiging vir die gladde verloop van gesondheidsdienste in die provinsie:

 

ENG WindeOnDraftRules