# Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, sê hy gaan ʼn dringende hofbevel aanvra teen die Kaapse Verenigde Taxivereniging en die Kaapse Organisasie vir die Demokratiese Taxivereniging. Dit volg na die onlangse vlaag dodelike geweld in die taxibedryf. In Philippi-Oos en Khayelitsha was daar Maandag ʼn reeks skietvoorvalle waarin talle mense dood is. Winde sê die hofbevel sal toelaat dat wetsgehoorsame operateurs pendelaars veilig kan vervoer:
Wes-Kaapse regering gaan dringende aansoek indien teen twee taxiverenigings [KLANK]
ENG AlanonTaxiViolence