# Die Wes-Kaapse regering sê die slaagsyfer vir die nuwe gerekenariseerde leerlinglisensietoets het tot slegs 17-persent gedaal, wat beteken meer as 80-persent van aansoekers druip. Die nuwe stelsel gebruik ewekansige vrae uit ‘n groot databasis om bedrog te verminder. Nomafrench Mbombo van die DA sê hervormings om padveiligheid te verbeter en bedrog te bekamp, moet gerugsteun word deur behoorlike openbare opleiding om te verseker dat aansoekers nie onregverdig benadeel word nie:
Wes-Kaapse regering bekommerd nadat 83% kandidate leerlinglisensietoets druip [KLANK]
ENG MbomboOnLearnersLicence