Skip to content

Wes-Kaapse premier wil handels- en beleggingsbande tussen Wes-Kaap en VSA versterk [KLANK]

# Die premier van die Wes-Kaap, Alan Winde, sê ekonomiese groei en die skep van werksgeleenthede was die hooffokus van sy onlangse besoek aan die VSA. Hy het samesprekings met Amerikaanse regerings- en sakeleiers gevoer om bande op die gebied van handel, belegging en toerisme te versterk. Die premier het ook die provinsie se planne vir hernubare energie en groter energiesekerheid bevorder. Winde sê ten spyte van ‘n afname in uitvoere verlede jaar, bly die VSA ‘n sleutelmark vir uitvoere en toerisme:

ENG WindeOnRecentVisit